Diezl, 40 - Centurion
Gauteng, South Africa
About Me:
Ok....🤔,mens kan ni rerig sé hoe mens is ni,als is meer bloot en waarheid,om te sien,
Ek glo in goeie waardes,hart en siel
Ek glo di lewe is te kort vi aleen wees,mens moet voluit lewe,met beste gedeelt aan di sy...
Kyk ek kan na myself omsien maar di hart het n kop van sy eie,hul se soort soek soort,mens wil geluk he en liefde ds al
Ek is mal oor musiek,movies,series,kuns ekt n paar tattoo als met my mening op di lewe,braai is altyd lekker maar nou en dan kort dit net iets special,pro om te luister,en ondersteun,romanties is meer as n talent by my
Maar as ek kan se ek is n baie reguit mens met n groot hart,glo ni in oordeel ni,ek is lojaal en betroubaar,dis di waardes wat ek sal kan wys oor en oor
Ek is soos in Spontaan mixed met goofy,lief om te lag of selde ander te laat lag tot di trane loop🤣
Baie lief vi diere(honde),mal oor kamp,braai...,self n goeie movie op n bank vi daai chill dae
As n mens n diamant soek moet mens di werk doen om dit bloot te stel om di skitter te kan sien
Looking For:
Iemand wat reguit kan sien in iemand se waardes,kan prt en bystaan,luister sonder om te oordeel,verstaan voor beskuldig,iemand wat liefdevol is als sien en open minded,geduld,n blommetjie bo n sweet,soentjie op di wang,en n koningin van my hart kan wees