Louwla, 59 - Centurion

Gauteng, South Africa

Louwla was recently online

About Me:

Ek is gelukkig en tevrede met my lewe. Glad nie desperaat vir n verhouding nie, maar sal hou van n spesiale persoon in my lewe.
Ek is n plain Jane en waardeer klein dingetjies en spesiale oomblikke.
Ek soek nie geld nie... ek het n werk😉
Asseblief, ek is nie into one night stands of enige tipe BS nie.
Ek hoor graag van jou as jy selfversorgend en n goeie sin vir humor het.

Looking For:

A guy (47 - 60)

Gelukkig met die lewe, en kan die mooi in dinge raaksien.
Lief vir diere, oumense en kinders.
Moet n sinvolle gesprek kan voer en saam kan lag.
Bereid wees om te ontmoet en nie n ewigheid agter boodskappe wegkruip nie.
Geen abusers, boelies of scammers nie.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Consultant
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Olifantsfontein, Pretoria, Sandton, Tembisa, Rooihuiskraal, Eldoraigne, Wierdapark, Centurion Golf Estate
All Rights Reserved