Winglessangel, 46 - Centurion
Gauteng, South Africa

About Me:
Ek is Andrisa ek is 46 van Centurion. My hart sit nog op die regte plek, maar kan vol nonsens raak as ek mistreat word. Ek is n fuller figure maar ek versorg myself. Ek is n werkende vrou, ek glo nature is healing en hou ook van diere. Ek hou van skeppend wees so arts en crafts prikkel my belangstelling, ek is nie n party animal nie. Ek rook nie en is n geleentheids drinker. Ek het ook my slegte eienskappe kan moody raak veral as ek nie genoeg slaap,. Ek is nogal n diep denker en probeer postief wees meestal van die tyd. Ek is net myself met good en bad...
Looking For:
N stabiele persoon met goeie gewoontes ,nie iemand wat drank misbruik nie en persoon moet selfstandig wees, netjies wees en nie n party animal nie, iemand wat mens n gesprek mee Kan voer en nie net een ding op die brein het nie, en Wie Se Hart no op die regte plek sit