mammabeer1, 37 - Centurion

Gauteng, South Africa

About Me:

Eks n plat op die aarde meisie love die buite lewe en kuier tussen vriende en familie.. Eks eerlik en soek regtig net daai iemand om my lewe meer te deel en hulle geluk met myne te deel ek is n bok vir sport en love lag... Ek het regtig baie om te bied as ek net die kans gegee word my hart is van goud gemaak en ek het baie liefde om te gee.... Vat die tyd en leer my ken wie weet dalk is ek die een

Looking For:

A guy (26 - 38)

Eks opsoek na n eerlike opregte ou wat nie net wil speeletjies speel nie maar kan erenstig raak hy moet ook nie opgee as dinge moeilik gaan mens moet deur jou verskille kan werk en nogsteeds jouself wees en my aanvaar soos ek is sowel as my seunkie. Ek glo die fondasie van n goeie verhouding begin by vrienskap leer mekaar ken wie weet wat daar uit gan kom hy moet maklik kan vriende maak en my spesiaal laat voel inplaas van om my die wereld te wil gee moet hy my sy wereld maak... Jyt het nie nodig om n ridder op n wit perd te wees nie net die lied in my hart

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
SANDF Special Forces Supply Unit
Income:
Solvent

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Olifantsfontein, Pretoria, Sandton, Tembisa, Rooihuiskraal, Eldoraigne, Wierdapark, Centurion Golf Estate

Related Centurion Dating Profiles:

All Rights Reserved