Ramkat, 51 - Centurion
Gauteng, South Africa

About Me:
Ek is trots Afrikaans 😁 Easy going (no drama or conflict). Love (Ballroom and Latin) dancing. Friendly. Social. Affectionate. Charming. Gentleman and gentle man. Honest. Loyal. Clean. Neat.
I'm very straight forward and call a spade a spade, sometimes I call it a shovel. You'll always know where you stand with me.
Ek geniet stap, flieks & feeste, kaart- en bordspeletjies, kegelbal, braai & sosiaal verkeer, om net 'n paar te noem. Ek't 'n goeie humorsin en maak grappies heeldag lank. Ek's nog jonk van gees.
Looking For:
Jy is blank, slank en rook nie. Afrikaans is jou 1e taal; indien nie, dan praat jy dit redelik goed as 2e taal. Tatoeërmerke sit my af ('n rosie op jou enkel of so iets kan ek moontlik nog hanteer, afhangend van wat dit is en waar dit is).
Friendly (not bitchy). Happy go lucky. Good sense of humour. Not sweating the small stuff. Loves dancing (sokkie, 2-step, Waltz; bonus if you can Ballroom & Latin). Honest. Loyal. Affectionate. Clean. Neat. No drama queens or conflict lovers.
Wanneer jy kontak maak, skryf asseblief meer as een sin. "Hi hoe gaan dit" gaan nie 'n antwoord kry nie. Eindelose "small talk" kan jy met jou Ma doen. Wees braaf, ek byt nie.
*Ek's baie allergies vir katte. Indien jy enige het, moet jy ongelukkig verby hou.