just me26, 54 - Germiston
Gauteng, South Africa
About Me:
Spontaan boeregirl van weskaap wat hou van eerlikheid nie games speel nie. Hou van braai en dans maar met die regte vriende geen issues maar laat nie met my mors en duld nie mans wat net opsoek is na FWB nie en ja het al bja ontmoet lyk en klink so ordentlik maar is deel van threesomes en swingers verskoon my taal maar ek het nie tyd vir sulke sleg mans en vrouens nie ek het respek vir myself ek persoonlik dink sulke mense is **** up so hou verby as jy so tipe is....sulke dinge laat my elke dag meer besef hkm so bja mans en vrouens geskei is.....
Looking For:
Eerlik en opregte man.....iemand wat nie bja drink nie wat weet hoe om n vrou te respekteer en goeie morele waardes het....en asb geen mans wat net n vrou wil misbruik nie daar is sites wat jy sulke girls kan gaan soek