René, 40 - Germiston
Gauteng, South Africa
About Me:
ek glo dat ek is n what you see is what you get tipe mens... ek het soveel liefde om te gee ... ek is old school en glo dat sonder geloof hoop en liefde n mense nie gelukkig kan wees nie... ek is nie perfek nie en het vele foute... ek is jaloers met tye want ek glo wat myne is is myne... ek is hardkoppig met tye maar tog sag en liefde vol.... ek is mens en raak kwaad maar sien ook vinnig weer rede ... ek vertrou maklik en glo nog in sprokies ek glo dat ware liefde nog bestaan selfs al was ek so baie teleurgestel... ek raak gou geheg aan mense en pas maklik aan. Ek is mal oor dans braai vis vang en kamp... ek is mollig gebou het groen Bruin oe en swart hare...
Looking For:
Someone who is serious and is completely over his ex... ek is opsoek na my lewens maat ... my siels genoot ... iemand wat fun en witty is. Iemand wat weet hoe om te grap maar ook ernstig te wees... ek is opsoek na n eerlike opregte harts mens wat nie wil speletjies speel nie maar wil gelukkig wees en settle. Iemand wat waardes en standaarde het iemand wat my sal eerste stel ... en sal lief he met al my foute...