andre1980, 44 - Kempton Park
Gauteng, South Africa
About Me:
ek is n baie rustige man,well meeste van die tyd.ek hou ook van aksie,kyk die werk wat ek doen is nie altyd so maanskyn en rose nie.Ek hou van spoed maar as ek aleen is en as ek besig is om n gesteelde voertuig moet jaag,moenie my verkeerd verstaan nie ek werk glad nie vir die polisie nie sal ook nie,vir my is my werk bae unuuk.Dit is lekker om n ou te vang en toe te sluit.Maar nu ja verder hou ek nie da van om te jol nie ,nie meer nie ek wil net rustig wees en n naais lewe he.Ek mag se dat daar n paar dinge is wat ek goed kan doen in my lewe 1-Ek werk hard,Ek help graag met dinge waarmee mense sukkel om hulle doel te beryk,Hou daar van om hulle op die regte pad te hou.
Looking For:
I need a girl that will alway spaek the trueth,even if she is afraid to talk about anything.She must be loving an caring lady.I can perform at my best in any thing if I have some one that will always stay with me and love me,and always take care of me,and I wil alway make her happy.