just_me2, 50 - Kempton Park

Gauteng, South Africa

About Me:

Ok, na ek al die profiles gelees het.... Makliker gese as gedaan?

Romanties ? Wel kom ons Kyk...
Mag die maan oor jou waak wanneer klaas vakie jou wegvoer na droomland en ek op jou sal wag by die soete strome tot en met die son jou mag ontwaak met haar helder opspraakwekkende glimlag en jou gereed kry vir nog n dag....

Ek is n Christen wat hou van mens wees en die lewe geniet met ware normes en waardes!

Ek is nie n oordeelkundige mens nie en hou van kinders!

Ek is ook nie bang om te vra vir direksies nie, maar dis hoekom daar gps's is, en kan ek ook kaart lees? Lmga!

Is n boerseun, bang vir niks, behalwe pyn... Enige vorm van pyn!!!

Hou van die lewe... Weet nie waarnatoe ek oppad is nie, maar wie wil nou eintlik weet.... Ek is nie n control freak nie en stap die pad wat die Vader my heen wil lei...

Ek leef vir die dag van nou, beplan vir die dag van more en bid en vertrou vir die dag van oormore....

Looking For:

A woman (25 - 42)

Kyk, die laaste heks moes ek op die sypaadjie trap met my bakkie, want ek het nie geweet mens kry 4x4 besems nie... Nou is my bakkie gekrap, maar gelukkig maak die single wees op daarvoor....
Is jy die tipe met n besem of stofsuier....?
Wel as jy nou gelag het... Beteken dit jy het n sin vir humor.... Welkom om van jou te laat hoor! As jy ontsteld is... Hou verby!
Ek soek maar net n ware vrou wat weet hoe om haar man te hanteer, haarself te wees en dan ook weet hoe om op haar kniee te gaan en dankbaar te wees voor onse Hemelse Vader!
Ek gee nie om vir kinders nie, solank daar nie meer as twee is nie, asb? Kyk bietjie TV intussen ook en nie net flippen teel nie...!
Verder, asb, ons almal is deur drama en hartseer... Kom oor dit, gaan na Mika hardeware, hulle het planke nou op special! Bou n bruggie en kom daaroor... Dis mos hoekom ons almal nou hier is!
Ek is n trotse boerseun met maniere en my ma het my goed groot gemaak! Dus, ek weet hoe om jou altyd op my hande te dra... Moet net nie die pap brand nie!
O ja, ek is lief vir my hond, hy gee my sy onvoorwaardelike liefde... Dus, as jy deel van my wil wees, leer iets by hom!

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
198cm (6' 6.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
selfemployed
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alexandra, Benoni, Boksburg, Germiston, Kempton Park, Olifantsfontein, Tembisa, Kempton Park Central, Allen Grove, Aston Manor, Birch Acres

Related Kempton Park Dating Profiles:

All Rights Reserved