afrikanerblom, 44 - Kempton Park

Gauteng, South Africa

afrikanerblom was recently online

About Me:

Ek hou van die buitelewe, gym, diere en het kamp groot geword. Ek sal eerder lekker will gesels en kuier as om TV te kyk. Ek het wel dae wat mens net rustig wil wees maar oor die algemeen hou ek daarvan om dinge te doen en plekke te gaan. Hou van sport en rugby te kyk. Ek weet wat ek will he en waarvan ek hou. Ek is opsoek na n man wat nie oud is voor sy tyd nie en opreg is. N man wat n hedendaagse foto op sit en nie fotos van jare terug nie. Iemand wat weet hoe om te lag en n vrou spesiaal te laat voel.

Looking For:

A guy (37 - 42)

N man wat selfversekerd is en weet hoe om te lag en n vrou spesiaal te laat voel. Iemand wat van die buitelewe hou en daarvan hou om dinge te doen. Iemand wat nie oud is voor sy tyd nie en na homself kyk. Mans nie ouer as 43 nie. N man wat uit staan in alle opsigte, iemand wat my aangenaam kan verras.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alexandra, Benoni, Boksburg, Germiston, Kempton Park, Olifantsfontein, Tembisa, Kempton Park Central, Allen Grove, Aston Manor, Birch Acres

Related Kempton Park Dating Profiles:

All Rights Reserved