singlegirl, 39 - Kempton Park
Gauteng, South Africa
About Me:
hi, ek is eintlik afrikaans but will date a rooinek too . lol. my belangrikste rol in die lewe is mamma wees vir my terrible 2's prinsessie... ek het n groot hart en is lief vir mense, kinders en diere... behalwe spinnekoppe... lol. ek hou van die natuur en as ek lief het het ek baie diep lief.... ek soek n man wat my sal lief he, my kind sal lief he soos sy eie en wat reg is vir n vrou soos ek.
Looking For:
ek soek iemand wat familie bo alles stel. 'gaming' pla my nie so erg nie maar moenie dit bo my stel nie... ons verhouding is belangriker as dit. iemand volwasse wat verantwoordelik is maar wat lus en lief is vir die lewe en vir God...
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
142cm (4' 7.9")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
selfemployed
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Alexandra,
Benoni,
Boksburg,
Germiston,
Kempton Park,
Olifantsfontein,
Tembisa,
Kempton Park Central, Allen Grove, Aston Manor, Birch Acres