Spokie, 37 - Kempton Park

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is plat op die aarde en hou nie daaraan om voor te gee ek is iets wat ek nie is nie. Ek is so bietjie grof met die mond maar ek is eerlik en opreg. Ek glo nie daaraan om mense seer te maak nie want ek self weet hoe dit voel om seer gemaak te word. Ek het sterk morele waardes waarin ek glo. As jy meer wil weet msg my.

Looking For:

A guy (34 - 39)

Hy moet opreg en eerlik wees. Selfstandig wees en nie bang wees om n kans te vat in die lewe nie. Hy moet weet hoe om n vrou te hanteer. Eie kar is n groot plus. Ek ry nie agter n man aan nie

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
163cm (5' 4.2")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Dyed
Eye Colour:
Other

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Admin clerk for now
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alexandra, Benoni, Boksburg, Germiston, Kempton Park, Tembisa, Kempton Park Central, Allen Grove, Aston Manor, Birch Acres
All Rights Reserved