petunia9, 61 - Kempton Park
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is n liefdevolle mens lojaal en opreg.Hou van die buite lewe .Ek is finansieel onafhanklik. Het normes en waardes.Lief vir visvang en ja motorfiets ry n bonus.Ek soek iemand wat vir my n sielsgenoot kan wees..saam lag mekaar se laste te kan dra en als vriende wat my beskou as die girl met die sagte hartjie wat uit my pad sal gaan om iemand te help.Het ook my foutjies ek nie perfek.Nou op die stadium van mens se ouderdom wil mens mos net gelukkig wees en chill of hoe se ek.Ek jou van uitdagings my sterk punt kom maklik oor die weg met iemand en as ek my sielsgenoot ontmoet dan gee ek my alles om so verhouding te laat werk.h
Looking For:
Looking for soneone thar have good manners christian and if u like outdoors it will be great.Respect me for what i am