Boeremeisie6, 50 - Kempton Park
Gauteng, South Africa
About Me:
100% afrikaanse, boeremeisie met hoe standaarde en morele waardes wat die beste maak van elke geleentheid. Ek is nie bang om die lewe voluit te leef nie, is soms effe stout en waag kanse.... Ek is onafhanklik en heg groot waarde aan familie en ware vriende.
Ek is nie jou tipiese Barbie pop nie en ook nie perfek maar het baie om te bied aan die regte persoon!
Jammer, geen getroudes en slegs blank asseblief.....
Looking For:
Iemand wat die lewe leef en nie voorgee wat hul nie is nie.... Moet my en my beroep kan respekteer (ek werk soms oortyd) as ook my kinders aanvaar!
Belangrikste van alles.... Iemand by wie ek myself kan wees, my aanvaar en onvoorwaardelik sal lief he!
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, IsiZulu
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
160cm (5' 3.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
Advanced Degree
Profession:
Finance
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Alexandra,
Benoni,
Boksburg,
Germiston,
Kempton Park,
Olifantsfontein,
Tembisa,
Kempton Park Central, Allen Grove, Aston Manor, Birch Acres