boerseun10, 47 - Kempton Park
Gauteng, South Africa
About Me:
If your english you can read this as well.
Wat kan ek se van myself ? My kinders is belangrik en op die oomblik kom hulle eerste. Ek het 2 dogters, 16 en 17. Ek is n teddy beer en geniet die lewe, ek hou van braai en kuier. Ek hou daarvan om n goeie movie of series te kyk. Ek hou van visvang en die buite lewe. Ek plaas die Here eerste in my lewe en hoop dat my deksel dieselfde sal doen.
Ek hou van sport kyk, visvang, kamp, braai. As jy hier lees en like waarvan jy hou, moet nie skaam wees nie en stuur n boodskap. Ek het weer begin gym om ontslae te raak van my love handles. So as ons saam kan gaan gym sal dit nice wees.
Looking For:
Ek is op soek na n vrou wat n verhouding met die Here het.
Ek is op soek na iemand wat my kan laat lag en dat ons saam dinge kan doen. Ek hou van n selfstandige vrou en sy moet weet ek is nie n ATM nie. Ek hou ook daarvan om haar te spoil en dingetjies te doen vir haar, ek is romanties. Sy moet kan kos maak saam my en weet hoe om n vuur te begin. LOL Jy moet n lekker movie saam my kan geniet voor die Tv want dan slaap ek nou vir jou lekker.
Ek gee glad nie om as jy kinders het nie. Ek sal hulle groot maak soos my eie :)
Stuur my n boodskap sodat ons mekaar kan begin leer ken, 2023 is n lang jaar alleen.