zel10, 42 - Kempton Park

Gauteng, South Africa

About Me:

I am a fun caring individual, a little bit shy but enjoy group activities with friends. Friends describe me as open minded, go with the flow persona. People like my homy hospitable attitude, I am honest,fair and very friendly.

Ek is 'n stil mens maar saam die regte mense en vriende hou ek van pret en sommer net wees... My lewe is rustig en verkies die buite lewe, naweke by die dam. Nag klubs is nie my gunsteling nie maar geniet soms 'n aand uit. Winter is my seisoen, en is mal oor die kleur groen.
Tye oorsee het my geleer om dinge te vat soos dit gebeur, elkeen hanteer situasies op hul eie unieke manier. Ek glo 'n mens moet werk aan verhoudings, vriedskappe en kommunikasie is belangrk al is dit hoe moeilik. Ek sien altyd die goeie in mense. Romatiese komedies is altyd 'n wenner, ek kyk graag Castle en hou van dinamiese karakters en storielyne. Mense wat op hul selfone besig is terwyl jy met hul gesels is een van die ongeskikte dinge in my boek en ek weet baie mense doen dit uit gewoonte maar dit laat mens leeg uit gesluit voel.
Ek is ook op soek na ‘n waardevolle vriendskap en verhouding, iemand wat my aanvul waar ek kort kom.

Looking For:

A guy (33 - 39)

Fun loving individual with healthy lifestyle, enjoying the outdoors. He must be a non smoker. No players or chansers.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Creditors clerk

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alexandra, Benoni, Boksburg, Germiston, Kempton Park, Olifantsfontein, Tembisa, Kempton Park Central, Allen Grove, Aston Manor, Birch Acres

Related Kempton Park Dating Profiles:

All Rights Reserved