Valintine, 50 - Krugersdorp

Gauteng, South Africa

About Me:

OK waar begin mens ek is nuut met hierdie tipe ding!! Ek soek op hierdie staduim net vriende het al te veel seer gekry en te doen gehad met mans wat dink hulle kan kanse vat met my. Ek sal eninge iets doen vir my 2ling dogters en hulle kom eerste in my lewe soek iemand wat hulle ook sal aanvaar!! Soek vriende waarmee ek kan gesels en dinge saam doen veral dans ek is vreeslik lief vir dans maar dit gebeur hopeloos te min. So laat ons maar sien wat hier gebeur.... .......... .......... .......... ......

Looking For:

A guy (30 - 50)

Ok weet nie of die man wel bestaan nie maar laat ons sien lol - ek soek 'n man wat die Here eerste in sy lewe stel want as sy verhouding met Hom goed is, sal alles anders in plek wees! Wel woorde en dade is vir my baie belangrik en is ook my liefdes tale en daarom soek ek iemand wat liefde vir my sal wys, en ek wil hoor dat ek belangrik is in sy lewe, maar dis waarmee ek die meeste sukkel omdat daar soveel kans vatters daar buite is. So daarom soek ek eers net vriende maar hopelik vriende wat ook voel soos ek - dis moeilik as jy kinders het dit maak dit baie moeilik so iemand wat self kinders het en myne sal aanvaar is ook belangrik en natuurlik is die volgende vir my baie belangrik - kommunikasie, vertroue, dinge saam doen en mekaar ondersteun!

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
177cm (5' 9.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Red
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Admin Officer
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Kagiso, Krugersdorp, Lanseria, Muldersdrift, Randfontein, Roodepoort, Soweto, Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan

Related Krugersdorp Dating Profiles:

All Rights Reserved