Trompie10, 42 - Krugersdorp
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is een van daaie boer seuns wat sy siel aan die gejaag van die stats leewe virkoop het . Ek is in die bou bedryf en giniet wat ek doen . Ek hou van awontuur . Kamp , braaie , kuiertjie om die kamp vuur en net lekker lag . Dan is eie tyd saam met daai een persoon net soo belangrik . Bak pop corn en n bersie voor die tv , dis hy . Weet darm ook hoe om daai roemans in my uit te bring . Sy sal oor genoeg tyd kry om daai aand rokkies aan te terk en ja daai poeier kwassies en lipstefie maak maar een maal n man se knie lam .
Looking For:
Ek sal graag n maat wil he wat my vir staan en soo ook ek vir haar . Iemand wat vir die toekoms wil leewe en nie in die vir leede nie . N pirsoon met ambusie en weet waar voor sy in die leewe staan . Sy moet tog daarby sag geaard wees en weet hoe om haar vamillie teen aller tye by te staan . Dan baie belangrik , ek weet ek is n goeie mens maar die vrou wat my wil lief he , moet my kinders as gelyke lief he . Kinders is nie uit eie wil op aarde geplaas nie . Daarom is dit onaanvaarbaar dat hulle moet ly onder ons dwaase besluite . Gee dit als vir my en ek en ek sal op elke punt probeer virbeeter .