Lonesome6, 48 - Krugersdorp
Gauteng, South Africa
About Me:
Kom ons begin .Ek weet nie juis wat ek hier doen nie kry altyd net seer en is al so moeg daar voor , maar tog probeer ek soek na liefde .Ek is eerlik opreg sport aktief ,hou van die buite lewe vleis braai en saam friende te kuier , Ek het genoeg uit gegaan en gejol terwyl ek jonk was so doen dit nie graag nie , maar sal rustig sit en n drankie geniet by n pub once a while en myself nie oor doen nie .Ek is regtig op soek na n lang vaste ware verhouding ,so as jy bereid is om die kans te vat is jy meer as welkom .Ek wil ook net se as jy na n Brat Pitt of George Clooney tiepe man soek is ek bevrees ek is nie dai tiepe nie .Ek is net myself met n sagte klein hart vol liefde
Looking For:
Must be kind lovable a soft heart enjoy life and be active .She may smoke and drink but not over do it