Lee3822, 47 - Krugersdorp

Gauteng, South Africa

Lee3822 was recently online

About Me:

Ek is maar net ek. Het my goeie dae en my slegte dae. Dae wat ek lus is vir sosial wees en dae wat ek net rustig by die huis wil wees. Ek het 4 seuns. 3 werk al maar my 11 jarige en 21 jare bly by my. Ek is baie lief vir diere. My honde is soos my kinders, so as jy nie van honde in n huis hou nie, sien ek nie die rede dat ons eers gesels nie. Ek is nie die mooiste en ook nie altyd die slimste nie 😂, maar het baie liefde om te gee vir die regte person. Hoop regtig ek ontmoet die regte een vir my.

Looking For:

A guy (38 - 45)

Ek is moeg vir games. Ek soek iemand wat my met respek en liefde behandel. Asb as jy lus is vir seks praatjies en kaal fotos, hou asb verby, dit wys net dat daar nie respek is vir my nie. Ek is op die ouderdom wat ek nie krag het vir drama nie. Soek net iemand wat my sal lief he en aanvaar Wie ek is op my goeie en slegte, soos ek vir hom sal doen.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Dyed
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Finance
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Krugersdorp, Kagiso, Roodepoort, Muldersdrift, Randfontein, Soweto, Randburg, Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan, Boltonia

Related Krugersdorp Dating Profiles:

All Rights Reserved