Botter Bekkie, 42 - Krugersdorp

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is n afrikaanse meisie met baie energie met n lus vir die lewe,ek love musiek en dans.Ek is spontaan en plat op die aarde,ek lief om saam vriende te kuier en silly te wees.Ek is young at heart,opreg en eerlik.Ek het n handjie vol opregte vriende wat vir my die wereld beteken,en dan natuurlik soos enige ander girl haar bff.Ek is nie perfek ni en maak foute en het al baie gemaak,het n storie soos enige ander....wees net eerlik en opreg en ek voorspel geen probleme nie.

Looking For:

A guy (30 - 40)

Opsoek na enige oulike geselskap....Behalwe baba taal😃moet asb n sin vir humor hê en plat op die aarde wees.Ek het n weakness vir n tall dark & handsome kind a guy,en as jy dimpels het....het jy reeds my aandag.Maar dit gaan nie vir my net oor looks ni,dit gaan oor n konneksie en daai spark....Sien uit daarna om julle te ontmoet.😉

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
School Only
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Kagiso, Krugersdorp, Lanseria, Muldersdrift, Randfontein, Roodepoort, Soweto, Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan

Related Krugersdorp Dating Profiles:

All Rights Reserved