Unicorn, 53 - Krugersdorp

Gauteng, South Africa

Unicorn was recently online

About Me:

So dis wie ekke is..... Nie n fyn geboude, maer, poppie nie... Eks n mollige vrou en trots op dit!! Ek is ook nie n poppie wat so dik grimeering opsit dat dit in die aande ure vat om net dit af te skrop. Eks net ek, n plain, plat op die aarde boere meisie. En dis presies waarna ek in my lewe soek, daardie plat op die aarde boere man wat nie bang is vir die natuur en buite lewe nie, ek soek beslis nie iemand wat negatief is en niks mooi in die lewe kan sien nie, ek soek net daai iemand wat hou van lag en wat saam my n pad sal wil stap.

Werklik en opreg wat nie die woorde "Ek is lief vir jou" net rondgooi nie.

En as ek nie jou no 1 is nie dan hoort ek nie in jou lewe nie. Ek deel nie my geliefde met die bottel, verlede of ander vrouens nie.

En indien jy my kontak en ek reageer nie. Dan is dit soms die settings op Jou profile.wat nie-onderhandelbaar is nie. Dan blok dit die boodskap.

Looking For:

A guy (35 - 60)

Looking for my soulmate. Tired of being alone. Someone that is true and honest.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Admin
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Kagiso, Krugersdorp, Muldersdrift, Randburg, Randfontein, Roodepoort, Soweto, Ruimsig, Little Falls, Poortview, Helderkruin
All Rights Reserved