Links3076, 48 - Krugersdorp
Gauteng, South Africa

About Me:
Hopeless romantic who believes in serendipity and the magic of finding someone who feels like home. Looking for someone who feels the same!
Ek is n Introvert maar kan ontdooi wanneer ek mense leer ken en my sin van humor maak op vir my skaam, stil, nederig en teruggetrokke kant.
Ek is n gelowige mens. Ek glo in die drieenige God, Die Bybel en in Kerk.
Ek mors nie tyd met spiritual crap nie. Ek doen net spirits waar dit pers is en gebruik word met n fondue.
Ek is nog old school. Ek glo aan old school wooing en gentleman maniere. Ek glo aan beste vriendskap en die res sal volg.
Ek is n realis, ek is nie die glas is half vol, of half leeg tipe nie. Dis n glas en water. As dit n wyn glas is vol wyn, nog beter.
Ek hou daarvan om n opregte konneksie met mense te hê, nie hierdie oppervlakkige sinnelose gesprekke nie. Ek is maar sku vir die "dating scene" en nie meer lus vir "situationship" tipe konneksies nie. Opsoek na ernstige verhouding wat toekoms het.
Ek hou van lees - het te veel boeke en te min rak spasie, series en movies kyk. Ek love enige kaas en n goeie wyn. Hou van wyn en gin tastings en piekniek hou. Ek is n huge F1 fan.
Ek doen so af en toe n Parkrun, maar kom nie van n familie wat 5km vir fun hardloop nie. Ek kamp nie - die enigste manier hoe jy my in n tent gaan kry is bewusteloos.
Looking For:
There are too many mediocre things in life... Love should not be one of them...
Opsoek na iemand wat nog kan lag, iemand wat kwaliteit tyd saam wil spandeer en dinge wil saam doen. Saam kos maak, saam n dag deel, lag daaroor, ernstig kan wees.
Iemand waarmee mens gemaklik kan voel in enige situasie.
Iemand old school met waardes. IEMAND MET NOG HART.
Seeking something way more than a casual fling, like a life-altering love relationship that forever shifts our understanding of the world and our place in it and makes us question the very nature of love itself.
Looking for someone to share stories and create new chapters and memories with. Ready for a connection beyond the usual.
I’m looking for someone down-to-earth, intelligent, and who has a good sense of humor.