Gielie, 59 - Krugersdorp

Gauteng, South Africa

Gielie was recently online

About Me:

Hello,
Die volgende mag dalk hard klink en noem net my "boundaries" wat ons almal het.

As jy 'n wanbalans in van die tipe hormone het :
Dink jy is fancy / skinder / oneerlik / bakleierig / koud en afsydig / jy 'n emosionele wrak of bom is / onbetroubaar / of n ryk man soek ) ... as jy van die simptome wys, hou asb verby. Ek is gemaklik met iemand met min of meer dieselfde christelike waardes.

Ek is maklik en gemaklik en like alles wat lekker is.
Ek het 'n baie goeie algemene kennis en kan oor die meeste goed saam gesels. Ek kan alles doen van kook, skottelgoed, tot stryk so moenie worry oor dit. Ek gaan jou niks kos. Indien jy sou wou gaan koffie drink of iets, die 1ste 1 is op my daarna maak ons beurte. ( as jy nie het sal ek wel weer betaal )
Goeie vriendskap is goed genoeg vir my met goeie intelegente geselskap. Indien jy 'n goeie sin vir humor het en lekker kan lag, is dit 'n bonus

Ek vertaal die absoluut gratis as jy engels is en nie verstaan.
Sorry indien daar 'n spelfoutjie is....LOL

Mig 6:8

Looking For:

A woman (18 - 90)

Please read my intro, as this is important in any friendship / relationship.
We all have boundaries and need to respect other people's views.
I do understand that we all differ, and I will respect your boundaries

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, Other
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
181cm (5' 11.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Krugersdorp, Muldersdrift, Kagiso, Roodepoort, Randfontein, Lanseria, Randburg, Krugersdorp Central, Agavia, Azaadville, Beckedan, Boltonia
All Rights Reserved