WhackJob, 31 - Meyerton
Gauteng, South Africa
About Me:
My Naam Is Heinrich,Almal Ken My As Hein Of WhackJob.
Ek gaan eerlik en reguit wees.
Ek is iemand wat Nie in die here glo nie, ek glo in die universe, ek glo in mother nature, ek glo nie in dokters nie, ek glo nie in politieke stront nie. Ek is n goeie mens, met n sagte hart, maar baie eerlik en reguit met mense. Ek se n ding soos dit is, ek glo nie in vaccinations nie. Ek is n grap gat, ek is n weirdo, die goeie kant van weirdo. As jy nasten by die selfde tipe mens is as ek, like ek jou al klaar.
Looking For:
Iemand wat kan dink soos ek, ek is nie m christen nie.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Spiritual
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
170cm (5' 6.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Self employed
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
De Deur,
Evaton,
Katlehong,
Meyerton,
Sebokeng,
Vanderbijlpark,
Vereeniging,
Annaton, Arcon Park, Bedworth Park, Dadaville