RighteousDude, 35 - Midrand
Gauteng, South Africa

About Me:
White male with brown hair and green eyes. Financially independent with my own business and a good career as a software developer. When not working, I enjoy hiking, beach holidays, and spending time with friends and family. I have a range of interests, like animals, cricket, swimming, photography, movies, music, board games and new gadgets.
Looking For:
Sy is diep en emosioneel, met 'n hart wat omgee vir mense en diere. Sy is gesond en pas haarself op, en is gefokus op haar studies en loopbaan. 'n Goeie geselser met 'n vriendelike sin vir humor, wat graag saam kuier - 'n bietjie van 'n introvert en 'n ekstrovert. Haar benadering tot die lewe is om haar daaglikse uitdagings met 'n knippie sout te neem. Sy hou ook vas aan die liefde, wanneer sy dit gevind het. As jy hou van reis, nuwe restaurante, vakansies, familie, vriende en diere, en om ge-spoil te word met geskenke, laat weet my... :-)