onlyme8, 33 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Well wat kan ek se van my self. Ek hou van n goeie uitdaging en ek is altyd my self, eks n mens plad op die arde en geniet die lewe elke omblik daar van! Ek hou van die bos lewe en kamp. Eks n baie gechilld mens en vat die lewe soos dit kom! Ek hou van wrll goed dames wat mooi na hulle self kan kyk en ouderdom tel nie vir my nie, dis net n nommer! N mens kan geluk vind in enige iemand. Uhm jah wat kan ek nog se.. Vra my en ek antwrd graag! Dankie vir jou tyd dat jy die gelees het en lekker dag! Xxx
Looking For:
Well uhm!! Kom ons kyk, ek soek graag iemand wat haar geniet saam my in enige plek, ek soek iemand wat altyd mooi na haar self kan kyk en nie warry oor hoe die lewe gaan loop nie. Soek iemand met n goeie persoonlikheid en n hartjie vir die bos lewe! Sy moet my aanvaar nes ek is en net haar self altyd wees om my en n biki mal moet wees!! Ek hou van iemand met mooi naels en hak skoene hehe uhmm jah'' weet nie wat om nog te se nie. Wees net jou self. Dankie vir die lees!! Xxx lekker dagie