fiela, 68 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is saggeaard, eerlik,betroubaar en goed versorg. Lief vir die natuur,kuier en braai saam met vriende. Het n sin vir humor en vriende se ek is baie geduldig. Baie lief vir diere,en kinders. Ook lief vir die buite lewe,en dans. Ek is reeds baie jare geskei.
Looking For:
Sal graag iemand wil ontmoet met n goeie sin vir humor. Wat ook lief is vir die buite lewe en dinge waarvan ek hou. Wil iemand he wat graag saam met my wil uit gaan eet of fliek. Of net lekker kuier en fliek kyk. Wat netjies is op homself, iemand wat saam met my kan lag en gesels en na wie ek kan opkyk.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
admin
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Cullinan,
Ga Rankuwa,
Mabopane,
Mamelodi,
Pretoria,
Soshanguve,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera