pixie1, 66 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is vriendelik en gemaklik kom met meeste mense oor die weg. Ek repekteer mense en neem hulle gevoelins in ag. My kinders is my lewe. Ek is lief vir diere. Ek hou van omtrent enige musiek asook dans. Ek is mal oor die natuur en buite lewe. Ek hou van braai en kuier met vriende.
Looking For:
Hy moet eerstens respek he vir alle mense. Vriendelik wees met 'n goeie sin vir humor. Moet min of meer dieselfde belangsetlling as ek he. Kom ons ontmoet mekaar en kyk waarheen dit lei. As dit nie werk nie kan ons altyd nog vriende bly.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Hazel
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Self employed
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Ga Rankuwa,
Hartbeespoort,
Mabopane,
Mamelodi,
Pretoria,
Soshanguve,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera