Dancing Queen, 75 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek werk nog en is 'n baie besige mens en die beste Verkoopspersoon in die wereeld ek kan ys aan 'n eskimo verikoop. Die spreekwoord lei as jy kan verkoop sal jy nooit honger lei nie.
Ek is baie aktief hou van dans en ook baie lief vir kosmaak. Ek hou baie van toer het ook al in Israel gewerk. Hou van positiewe en opregte mense en van die pret dinge in die lewe. My Christenskap is ook 'n baie belangrike deel van my lewe.
Looking For:
Ek soek iemand wat opreg en eerlik is en wat goed kan kommunikeer. 'n Man wat weet wat dit is om liefde te gee en te ontvang. En as jy kan dans gaan dit vir jou baie punte tel.
As jy rook hou maar verby asb.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Work with children/Sales
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Cullinan,
Kempton Park,
Mamelodi,
Olifantsfontein,
Pretoria,
Tembisa,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera