Johan92, 63 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek hou van die buite lewe, natuur om te kamp, braai en kos maak, weg te breek vir naweek en net op die dam te speel met my boot. Het goeie sin vir humor en hou van grappies maak op sy tyd en lag. Persoon moet eerlik wees en nie kans vat nie. Ek is te veel kere nou al misbruik en dit maak mens baie seer! moet ook nie op my gevoel speel nie. Hou van die see en goeie vakansie. Ek vermy argumente en dan onttrek ek my. Ek het die laaste tyd baie seer gekry met verhouding, waar ek net misbruik is. Persoon moet ook nie op FB, whatsapp en boer nie? selfoon moet nie eerste gestel word nie? Net my 1 dogter van 21 jaar bly by my.

Looking For:

A woman (18 - 65)

N opregte eerlike persoon, wat nie probleem het om dinge te deel. Eerlik te wees en net haarself te wees, nie n mens se goedheid misbruik nie, Wat nie op die laaste oomblik as jy funksie gaan van plan verander nie, wat saam besluit waar om vakansie te hou en dan as die tyd aanbreek net se kanselleer nie? Wat waardeer as mens mens iets vir haar doen en nie rede soek vir konflik nie. Grappies kan maak, van die buite lewe hou en nie sien dat alles n probleem is nie? Ek hamer miskien hierop maar die lewe is so kort en om onnodige probleme te skep vir mekaar is so onnodig ek wil die lewe geniet

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
188cm (6' 2.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Manager
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Pretoria, Soshanguve, Centurion, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Hartbeespoort, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved