Bella100, 53 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Soek na die regte persoon wat my lewe sal deel vir ewig.Ek wil altyd weet dat jy myne is waar ook al jy is.Ek wil spesiaal voel en altyd op jou kan staatmaak met 100% van my liefde.
As ek gee ,gee ek alles .
Ek is opreg,eerlik ,vriendelik ,lojaal, en `n natuur mens . Ek hou van die buite lewe en geniet elke oomblik om `n spesiale tydjie alleen met die besonderse persoon in my lewe te deel.Ek is spontaan en wil nog my lewe geniet saam my 2 wonderlike seuns.
Ek soek na n man met wie ek mee kan deel , lag,daai spesiale dinge kan geniet en liefde kan deel wat vir altyd in jou gedagtes sal wees.
Jy moet die spesiale persoon wees vir wie ek deur waterstrome sal loop en die storms van die lewe sal kan aan pak.
Ek is nie `n "one night stand " nie daarom soek ek net eerlike persone om met my te deel.
Sal jy die persoon wees?
Looking For:
Hou van iemand wat kan deel saam sports he en lus is vir die lewe.Lewe is te kort.My seuns aanvaar .Kommunikasie is belangrik.Eerlikheid en opregtheid asb.Hy moet darm so bietjie romanties kan wees en my ook bietjie bederf.Hy moet hou van die buite lewe.Ook goeie normes en waardes he.