ruby26, 73 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Hoe beskryf mens jouself? Goed hier gaan ek, ek is n baie maklike mens, goeie sin vir humor, " geen nonsens gal", ek hou van romantiese etes geniet goeie geselskap, die idiale maat moet passievol, geen leuens....Leuens maak n verhouding troebel, geen verskonings "maat" ek moet hom kan vertrou met alles, die idiale maat moet my beste vriend wees op wie se skouer ek kan huil as my toon seer stamp, of as ek vergeet van iets in die oond, kom ons kyk wie is op vir die uitdaging met die oog op n vaste verhouding. Geen kansvatters nie, want dit is heel duidelik net tyd mors.ek soek n lewens maat iemand vir wie ek kan leer lief kry omgee en wat net aan my behoort n eenvrou man want ek is n een man vrou sterke ons almal soek maar net iemand in ons lewe niemand is gemaak om alleen deur die lewe testaap nie stry niemand is perfek nie almal het tog maar hulle af dae en elke verhouding het maar hak platjies kom ons gesels oor wat pla en kyk hoe ons dit kan oplos sonder om te baklie toe dit bly tog die beste nie waar nie ons is groot mense en moet nie aan gaan soos kinders nie. Sterkte vir julle almal en mooi bly ok
Looking For:
My idiale maat moet n goeie sin vir humor he, iemand op wie ek kan staat maak en op wie ek kan vertrou, iemand wat nie jok nie, hy moet belangstel in n vaste verhouding, en defnitief ongetroud, 'n man wat af en toe 'n dame kan bederf met 'n fliek of uit eet....as jy (daardie) persoon is kan ons gesels en sien waarna toe dit lei