Dan63, 65 - Pretoria

Gauteng, South Africa

Dan63 was recently online

About Me:

Ek is `n weewenaar vir oor vir 6 jaar nou. Ek hou van die buite lewe maw. om te gaan kamp, hengel veral by die see het aan `n 4x4 klub behoort maar om alleen te ry is ook nie altyd lekker nie. Die enigste twee diertjies wat nou saam ry is my twee mens vreeter honde ( maltese ) hulle vreet enige iemand op van liefde. Ek het darem my eie plek waar ek kan rus. Self het ek nie kinders van my eie nie, net van my oorlede vrou se kant af en ons kom baie goed oor die weg.sonder enige prestensies.

Looking For:

A woman (44 - 57)

Ek soek iemand met min of meer dieselfde belanstellings, want ek glo in `n verhouding moet alles saam gedoen word, saam besluite geneem word. `n Verhouding werk net as altwee daaraan werk `n diere liefhebber is. Net ding ek soek nie fortuinsoekers nie, sien my vir wat ek is en nie wat ek het nie.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
188cm (6' 2.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Electrical forman
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved