dries8, 70 - Pretoria

Gauteng, South Africa

dries8 was recently online

About Me:

Ek is baie Liefde vol ,Goedhartig en spontane persoon met goeie waardes in die lewe. Is baie lief vir diere en die natuur. Ek weet hoe om n vrou te bederf binne en buite die huis waar nodig. Hou daarvan om lekker kos te maak terwyl sy net lekker saam my kuier waar ek besig is. Ek werk nog elke dag om na alle behoeftes te kan voorsien. Wil graag iemand net die beste gee soos ek groot gemaak is. Ek is n kontak persoon met baie liefde om te gee en te ontvang. Ek is op Soek na iemand Spesiaal met wie ek my alles wil deel en sal deel. EK is n persoon wat altyd jou goed sal laat voel en goed na jou sal kyk, en jou altyd die beste gee. Ek is nie iemand wat rond " Neek " nie

As jy myne is , dan is jy altyd Myne, ek deel nie jou met niemand anders nie. Ek is n een Vrou Man.

Looking For:

A woman (50 - 75)

Soek n baie Liefde volle en spontane dame. Sy moet my ook baie kan bederf soos wat ek dit doen en my altyd bystaan in my doen en late in my werk en ook by die huis. As ek kan sal ek graag iemand wil ontmoet wat by my sal pas en die selfde behoeftes het en alles in lewe saam kan geniet. Alles saam doen en beplan soos dit hoort in n goeie verhouding in alle opsigte.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, German

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Manager at Ready Mix Concrere plant
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Pretoria, Centurion, Mamelodi, Soshanguve, Ga Rankuwa, Olifantsfontein, Mabopane, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved