Chani23, 33 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is oulik, vriendelik en lojaal asook eerlik, ek hou nie van lieg nie want ek weet hoe dit voel. Ek hou nie baie van kuier by jol plekke nie want ek kan eerder lekkerder by die huis kuier om n vuur. Ek is mal oor diere en ek is lief vir my dogtertjie. Ek hou baie van movies en series kyk saam n bak popcorn hehe. Ek is n persoon wat rustig is en meeste van my tyd sal ek myself besig hou om musiek te luister of saam my dogter speel. Ek het bietjie van n kort humeur maar ek soek eintlik net bietjie liefde en aandag. Dis ek as jy meer wil weet inbox my ;)

Please no one over 29 I will block!

Looking For:

A guy (25 - 29)

Ek soek n ou wat my sal aanvaar met my bagasie, hy moet eerlik, romanties, liefdevol en vriendelik wees. Ek soek n ou wat my kan leer ken en aanvaar vir wie ek is en met my kan kommunikeer. As hy van die selfde goed hou as ek is dit n plus punt, al wat ek van hom sal verwag is dat hy baie liefde en aandag kan gee en daar sal wees as ek hom nodig het. Ek kort iemand wat my pilaar van ondersteuning kan wees. Ek kort n ou wat nie te ernstig is nie, hy moet n goeie sin vir humor he en weet wat hy wil he uit die lewe uit. Hy moet bereid wees om te n lang pad te kan stap saam my en groei om te kom waar ons moet.

Jammer as ek vol strooi klinkl maar ek wil nie weer seer kry nie!!

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Dyed
Eye Colour:
Other

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Administrator
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Ga Rankuwa, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Soshanguve, Tembisa, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved