JustMe56, 60 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is n baie rustige gemaklike mens. Ek kom maklik met mense oor die weg.
Ek hou van die natuur en die buite lewe hou van braai en kuier saam met familie en vriende.
Maar ek kan ook rustig by die huis wees en net ontspan of dvds kyk. Ek hou van diere en kinders en
is baie lief vir kosmaak. Ek is lief vir musiek en fliek en dans.
Looking For:
Ek soek iemand wat positief ingestel is en eerlik en opreg is. Niks voorgee nie wees net jouself.
As hy lief is vir braai is dit n bonus.
Iemand wat my gaan aanvaar vir wie ek is en nie gaan probeer om my te verander nie.
Hy moet lief wees vir kinders en hou van kuier saam met familie en vriende.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
169cm (5' 6.5")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
HR
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Ga Rankuwa,
Hartbeespoort,
Mabopane,
Mamelodi,
Pretoria,
Soshanguve,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera