pieter67, 52 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Eks baie liefdevol en het baie om uit te deel ook. Eks opsoek na iemand wat die lekker dinge in die lewe saam my wil geniet soos rugby kyk, dvd's kyk, swem, kuier, braai en en. Sy moet voel sy wil elke dag saam my wees en ek wil ook so voel. Eks al te veel kere seergemaak en nou wil ek iemand he wat die res van my lewe saam my wil deel. As jy nog iets van my wil weet, vra my.....

Looking For:

A woman (33 - 45)

Sy moet bereid wees om die lewe saam my te deel want ons is tog saam. Sy moet my kan aanvaar vir wie en wat ek is. Eks glad nie 'n moeilike mens nie, net liefdevol. Verkieslik mooi gebou met langerige hare, kleur maak nie regtig saak nie.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
177cm (5' 9.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Ga Rankuwa, Hartbeespoort, Mabopane, Mamelodi, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved