Geitjie1948, 77 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is 'n baie aangename persoon met vele talente en stokpertjies. Ek hou van boek lees en naaldwerk. Ek hou ook van bak en brou en kan myself besig hou as ek moet. Ek kan lekker kos maak en sal 'n lewensmaat bederf.

Looking For:

A guy (65 - 70)

Hy moet opreg wees en baie minsaam, hy moet 'n man van vele talente wees en nie bang wees vir die takies in en om die huis nie. Hy moet hou van boek lees en elke nou en dan bietjie uitgaan. Hy moet weet hoe om 'n vrou te bederf as sy siek is en haar bystaan deur alles. Hy moet nie n groot drinker wees nie en verkieslik nie rook nie. Hy moet nie 'n vrou verwaarloos nie. Verkieslik moet hy sy eie vervoer he. Hy moet lief wees vir diere. Die res sal ons uitsort soos ons mekaar leer ken.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
162cm (5' 3.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Afgetree
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Ga Rankuwa, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera
All Rights Reserved