blouoog2, 63 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Hou van kos maak, tuin maak, die "liefie" in my lewe bederf. Braai, buite lewe, kamp, travel.
Ek is opsoek na eerlike, opregte mans vriend in Pretoria en omliggende omgewing.Ek sal graag die persoon van aangesig tot aangesig wil ontmoet en 'n rukkie kommunikeer in ons taal.Verkieslik by 'n koffie winkel.
Ek lief die Blou Bulle & Springbokke en vir my krieket span ondersteun ek die Titans en Proteas! My F1 gunsteling is Nico Rossberg. Baie ou skool, so WM van 55-70 is welkom om my boodskap te stuur, ASB!!
Looking For:
I"m a Christian woman, looking for a friend who knows how to treat a woman, divorced or widowed, PLEASE no separated people it only brings heartache. Someone who enjoys a good plate of home made food loves to cook, watching rugby, cricket & F1. Gardening, camping, fishing, picnic or just relax next to a fire in the cold winter evenings!