wiesalweet, 65 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is opreg vriendelik - almal is gewoonlik. Ek is regtig ernstig om hierdie kans te waag. Verkies iemand in my naby omgewing sodat ons vir koffie kan ontmoet en gesels om uit te vind of ons gemeenskaplike belange het. Ek is regtig gemaklik met wie ek is en kan myself handhaaf in situasies. ek hou van stimulerende geselskap en ek kan lekker lighartig gesels ook. Ek dink ek het heelwat eienskappe wat ontdek kan word. Baie liefdevol en warm hart. Dankie dat jy gelees het
Looking For:
hier kan mens ook baie dinge skryf. jy moet asb net eerlik en opreg wees. Joviaal. Gemaklik. Goedversorg en jy moet van my hou. lol.. ek hou van 'n man wat lekker kan gesels. dans is 'n bonus. Sal hou van iemand wat tyd het vir iemand spesiaal in sy lewe.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
self employed
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Cullinan,
Mamelodi,
Olifantsfontein,
Pretoria,
Soshanguve,
Tembisa,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera