Pampoen2, 33 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Eks n baie oulike ordenklike ou. Ek hou ook baie van kinders so ja. Ek rook gladnie word siek as iemand naby my rook .Ek hou van die buite lewe soos kamp visvang en stap. Spord hou ek van swem jol graag pool, love tempingboling en patpat te jol. Ek soek graag n dame om my beste vriendin te wil wees en dalk eendag meer en als saam my wil doen. Gee nie om hoe jy lyk nie en gee ook nie om of jy kinders het nie. As jy van hou wat jy gelees het add my dalk Asb op whatsapp wand ek weet rrg nie hoe om boodskape te stuur nie eks rrg jamer daar oor.
Looking For:
Eks opsoek na n ordenklike dame wat rispek het vir ander mense en als saam my wil en kan doen eks nie vasie hoe sy moet lyk nie solank sy skoon en ordenklik is op haar self en sy noet ook baie liefde fol wees