willem1971, 53 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
ek is n single wm43 skoon en geen funny siektes met lang name nie. 1.8m 80 something kg, auburn hare bruin oe en baie openminded. Is opsoek na n likeminded single girl vir verkieslik n long term relationship en sy moet darem meer as net n eier kan kook innie kombuis... Hou van stil rustige tye en om my besig te hou in en om die huis en tuin want my hoer en rumoer dae het ek klaar gehad toe ek jonger (en hopelik "mooier" was...). My share van heartaches en life`s little suprises het ek ook al gehad so as jy kan relate dan kan ons verder gesels...
Looking For:
Hierdie pot soek n deksel en Looks is nie juis n major issue nie, die persoonlikheid tel meer...solank jy lekker kan kuier en gesels, en in my nabye omgewing is as dit moontlik is want ek gaan wragtag nie af Kaap toe ry net vir n drukkie en n soentjie nie nie sooooorry!... Sy moet warm spontaan en vriendelik wees en Sondae saam met my kan bak en brou, in die tuin die hande kan vuil maak en n pleistertjie kan plak as ek my vinger met die hamer raak slaan he he! en lets cut the bullshit... ek kan moer stout wees as ek die dag innie mood is en sy moet weet hoe om te respond... Ysblokke, nonne en kloosterkoeke kan my maar pass asb :)