meita, 40 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

ek is n buite lug mensie my beroep se dit alles ek in n dieregesondheids konsultant en doen kudde bestuur op my afnaweeke is ek tussen skape bokke beeste en varke definitief n plaas meisie wie wil nou nie eendag boer in die oggende wakker word kaalvoet deur die beesmis loop en tarentale tussen die mielies gaan skied nie ek is n enkel mamma van 2 ek is nou 4 jaar terug geskei ek geniet die lewe en vat die lewe aan of daar nie nlewe more gaan wees nie

Looking For:

A guy (28 - 40)

die lewe gaan oor gee en neem ek is opsoek na n non player as jy dit so kan stel wat die dieper kleiner dinge van die lewe saam met my kan deel deel wees van my passie soos ek sal deel wees van syne hy moet my en my kiids aanvaar en saam ons n pad wil loop hulle het n pa so dis nie wat ek soek nie ek soek n beste vriend my liefde van my lewe my sielsgenoot sy hart moet ritmies selfde as myne klop

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
dieregesondheids konsultant
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Brits, Centurion, Ga Rankuwa, Hartbeespoort, Mabopane, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved