Hermaans, 58 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

As jy n fan van my wil wees moet jy iets se. Ek is 52j man. Wil my lewe veranderinge en soek die regte 1 om dit met my te deel. My stokperdjies is pool speel,visvang en dans. Ek lees altyd op die mense se profile. Wat jy sien is wat jy kry. Wel kry ek n foto? Jy loer op my profile en sê niks. Moet nie verwag ek moet iets sê nie.

Looking For:

A woman (18 - 55)

Sy moet blank wees. Drink maak nie daie saak nie. Nie rook. Moet hou van dans en kinders. Die ding van my kinders is welkom maar joune is nie WERK GLAD NIE VIR MY NIE . As jy een sonder kinders soek gaan kry vir jou ñ oom in die aftree oord. Jy kan maar jou foto photshop maar glo my soo gaan jy my nie kry nie.As jou kinders gesond is, en hulle het twee hande twee voete en hulle kan nie self hulle bed opmaak of hulle kamer skoonmaak of agter hulle ali skoonmaak, help met die skottelgoed. Hulle eie bad skoonmaak nie. Hou dan asseblief by my profile verby ek het my deel daarvan gehad = kind op piep. Ek sê nie my kinders is engeltjies nie maar ek verafgod hulle nie. ek sal enige tyd jou kinders aanvaar solank jy nie die ma is wat ek beskryf het nie.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Bald

Work & Profession:

Profession:
GPW
Income:
Average

Life Style:

Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Pretoria, Centurion, Mamelodi, Soshanguve, Ga Rankuwa, Mabopane, Olifantsfontein, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera, Arcadia

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved