lekkeman, 53 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is n eerlike mens met waardes, geniet die lewe en is mal oor sport en sosiaal verkeer saam vriende. Mal oor musiek. Sal die vrou in my lewe respekteer en n vrou is nie my slaaf nie, ek glo in 50/50 in n huishouding en dinge saamdoen.

Looking For:

A woman (35 - 45)

Soek vrou met waardes en wat ook die lewe geniet en aan die ander kant ook hard werk aan haar loopbaan. Romantiese aande kan waardeer en ook om n vuurtjie saam my kan kuier en diep dinge met my kan deel. Saam my n sportsoort kan beoefen om darem die hart nou en dan te laat klop!! Die belangrikste is dat sy van my dogtertjie sal hou!!

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Correctional Officer
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Mabopane, Mamelodi, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera
All Rights Reserved