Sponsie004, 32 - Pretoria
Gauteng, South Africa

About Me:
Uhm wat kan ek se, ek is maar altyd my self en geniet die lewe. Ek hou van werk en besag bly, help graag uit waar ek kan. Ek is maar daai plad op die aarde mens wat my self geniet. Maak die lewe lekker vir jou self en jy sal altyd smile! Eks hier om die water te toets en kyk of ek die EEN of iemand kan ontmoet. Dankie day jy die tyd gevat het om te lees. Lekker dagie of aand verder.
Looking For:
Well wat soek ek in jou?? Jy moet net jou self wees altyd en jou self geniet om my. Jy moet reg wees vir n sterk verhouding en lank een om n familie te begin. Eks reg vir so iemand. Sy moet van braai hou en die bos lewe. As jy n single mama is met n kind of twee dit plae my glad nie, so as dit dalk jy is en jys reg daar voor gee my n boodskap of 6. Dankie vir jou tyd en lekker dag of aandtjie verder.