Loveable, 53 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek plat op die aarde, Christen vrou met 2 seuns en lief vir diere en kinders. Buite lewe en kuier saam familie en vriende. Ek hou nie van stry nie en is baie reguit. Ek is ook baie lojaal en die beste vriendin wat jy ooit sal he. Ek skinder nie en hou glad nie van JOK nie. Ek rook en drink nie en eet meeste kosse. As jy dink jy stel belang moeni dit doen vir geld en dink ek desperaat. Te veel stelle afgetrap.
Looking For:
Ek soek in 'n maat wat baie selfde dinge in belangstel waarin ek doen. Buite lewe, familie , vriende kinders diere en natuurlik boven alles 'n Christen is. Nie rook nie en kan sosiaal 'n drankie nutig. Nie jok nie en ook reguit is. Nie agterbaks en snaakse dinge kwyt raak na ;n paar dae se ken nie. Asb geen kan vatters dit nie te se as ons op n dating site is ons is desperaat nie