Elize6, 70 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is 'n eerlik persoon. Ek was getroud maar hy is oorlede 2005 aan kanker. Ek het 'n paar op hierdie site gehad maar hulle nie vir my nie party van hulle is te jonk ek soek omtrent my ouderdom.Ek is 'n pensioner wat baie geld kry nie maar ek is fine met dit.ek hou van kos maak uitkamp braai dans natuurlik ek hou van my wyn.swem uitgaan sondae om te ontspan.ek aoek 'n lang verhouding met wie ek my lewe kan deel.ek het twee pragtige dogters getroud maar bly by die oudste.hou van musiek en boeremusiek.
Looking For:
Ek soek iemand wat baie eerlik en betroubaar is. My sielgenot moet opreg wees en wat my kan aanvaar net soos ek is.hy moet liefdevol wees en kan doen dinge wat ek doen.Ek wil he dat hy bereid is om saam met my lewe te deel.ek is in die verlede baie seergemaak.wil nie meer seergemaak word nie.