JustMe21, 53 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Mal oor goeie geselskap, pret en plesier. Ons leef net eenkeer. Die lewe is te kort om nie genoeg te lag en nuwe dinge te ervaar nie. Ek is gemaklik met wie ek is en nie van plan om te verander nie. Ek is nie n popsie nie so as dit is waarna jy soek, moet jy verder soek. âIt started over coffee.....â

Looking For:

A guy (40 - 60)

Jy moet lus wees vir leef. Nuwe dinge beleef, pret wil hê. As jy getroud is hou verby. Jy moet happy wees met wie jy is en weet wat jy wil en nie wil nie. Dieper dinge van die lewe moet jou nie bang maak nie. Waag dit jy mag dalk net verras wees

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
161cm (5' 3.4")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
College/University
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Soshanguve, Tembisa, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved